Verified Reviews
Marloth Park
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Marloth Park
Rated 4.6 out of 5 based on 3395 reviews.
"Het 'n dag saam met Arthur van Southern Kruger Safari die KNP besoek. Beveel Arthur ten volle aan, ken die veld en ken die diere en hulle maniere. Bobaas-dag en -ondervinding gewees. Laai jou by jou akkommodasie op en af, net 'n groot plesier gewees."
"Wees versigtig daar is wilde diere, roofdier ook. Bly naby jou huisie of braaiplek in die aand, dis vir jou eie veiligheid."
"Baie rustig buite seisoen, maar te besig oor langnaweke. Nie altyd seker of dit goed is vir die diere nie."
"Marlothpark het al die nodige winkels om te voorsien aan jou behoeftes. Heerlike vriendelike mense en voel dadelik tuis. Wil dit my tuiste maak."
"Very interesting. It is so nice seeing the wild in their own environment and walking all over."
"Winkels binne Marlothpark is vreeslik duur, dis beter om Komatipoort se winkels te besoek, Die slaghuis in Marlothpark maak vreeslik baie lekker biltong en chilli-souse!"
"As jy lief is vir die natuur, wild en jy gee nie om oor die hitte nie, is Marloth die beste."
"Marloth is 'n besonderse wegbreek vir enige persoon. Die stilte en diere gee mens weer nuwe krag. As jy voel jy het 'n rus kansie nodig sou ek Marloth aanbeveel. "
"Gerieflik naby die Krugerwildtuin, maar 'n vakansieplek op sy eie. Ons wil sommer daar gaan woon."
"Absolutely amazing to be able to walk amongst the animals! Anything and everything you may need is available within Marloth as well as being only a short drive to Kruger! With the deteriorating conditions of the accommodation within Kruger, the ideal place to base oneself."
"Die wilde diere dra soveel by tot die rustige bosatmosfeer! Hemel op aarde!"
"Die park is pragtig en as jy nie op soek is na wilde diere soos leeus en olifante en so, dan is Marlothpark 'n baie goeie plek om te wees. "