Verified Reviews
Marloth Park
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Marloth Park
Rated 4.6 out of 5 based on 3395 reviews.
"Marlothpark is vir ons 'n heerlike kuierplek. Ons geniet die wildtuin-gevoel. Dis baie gerieflik en naby genoeg aan Komatipoort indien nodig."
"Die grondpaaie is net baie sleg om rond te ry. Lae voertuie sal beslis nie deug nie."
"Hulle kan dalk bouers se werksure beperk tot Vrydagmiddag. Bouers gedurende naweke verstoor die stilte en jaag die diere weg. Party bouers bly in die huise wat hulle besig is om te bou."
"Spesiale plek Marlothpark. Diere is baie mak en dra by tot rustige atmosfeer. Winkeltjies in oord ook gerieflik met alle basiese behoeftes beskikbaar."
"Met die reëls wat toegepas word het mens regtig stilte in die aand en is daar rus en vrede. Die winkeltjies voorsien ook al jou noodsaaklike behoeftes."
"I love the vibe and cleanliness there. Everyone is friendly and the animals are my favourite."
"Friendly staff all around, wildlife is in good condition, our accommodation was top notch stuff. A special place to make special memories. Capture small moments that make a family trip great."
"Baie kinder- en troeteldier-vriendelik. DIe slaghuis is baie netjies en die vleis is uitstekend. Baie goed."
"Marloth Park is die beste opsie om die Kruger Park te besoek indien jy nie self in die Kruger Park wil tuisgaan nie."
"Marlothpark is, soos enige ander plek, nie sonder sy probleme nie - Dagbesoekers wat gedurende naweke die publieke swembad-area oorval en ekstra verkeer in die park tot gevolg het, maar dit bly 'n lekker wegbreek-plek in die bos."