Verified Reviews
Mbombela (Nelspruit)
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mbombela (Nelspruit)
Rated 4.5 out of 5 based on 684 reviews.
"Gaan sien God's window, Sudwala caves, Dinosaur Park, en Krugerwidtuin, daar is ook baie watervalle."
"Very lekker for any golfers going through to play Mbombela Golf Club for a few days."
"Die Laeveld het nog altyd 'n besonderse plek in my hart ek sal altyd terugkeer na Nelspruit."
"Nelspruit bied heelwat vir toeriste. Daar is die botaniese tuine en die Sudwala-grotte is nie te vêr nie. Pragtige boomryke natuur, ens."
"Nelspruit is a beautiful place, the views are absolutely lovely and so is the weather."
"Dit is meer 'n basis om die omgewing te ontdek; oppas vir slaggate veral op die kleiner paaie."
"Fantastiese mooi plek. Botaniese tuin word nie genoeg bemark nie en ook nie die restaurant by die tuine nie."
"Ek ken Nelspruit nie baie goed nie, het lekker verdwaal. Maar ek hou baie van al ons vriende en familie wat daar bly, so dis seker ook 'n oulike plek."
"Clean environment to be at. Actually Mpumalanga as a whole, you'll enjoy the beauty of nature."