Verified Reviews
Melkbosstrand
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Melkbosstrand
Rated 4.6 out of 5 based on 293 reviews.
"Very save, we could have walks to shopping mall. Also did the MyCity bus route to Sea Point."
"Melkbosstrand is 'n pragtige, klein weskus-dorpie wat baie veilig is. Die strande is lank en heerlik om op te stap of draf maar ten tye van ons besoek redelik besoedel met see-bamboes en heelwat plastiek-items wat uitgespoel het. Lieflike plekkie."
"Not far from Melkbosstrand, however Uber services not always available in this area."
"Pragtige plek, lekker stil, lieflike mense, die Marrinello Restaurant in Melkbos was die beste aandete in jare en ongelooflik goeie diens! Beplan alreeds ons volgende besoek!"
"The beach is a 5 minute stroll away. Beautiful setting and lovely breakfast. Thank you."
"Ons gaan gereeld Melkbosstrand toe en is 'n baie lekker plek en gerieflik naby alles. Ons gaan weer."
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
Jenkins House"Mooi, maar baie winderig. Baie sentraal vir ons wat tussen Kaapstad en Malmesbury moet reis."
"Pragtige, rustige omgewing, skoon en vriendelike mense. Baie mooi see met strand."
"Melkbosstrand het baie uitgebrei in terme van heerlike eetplekke. Jy kan kies en keur. "
"Gaan besoek beslis die Damhuis as jy heerlik wil eet in 'n uiters gesellige atmosfeer."
"Melkbos has everything you need, shops, beach, etc. Great for a holiday and quick getaway. "