Verified Reviews
Midlands Meander
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Midlands Meander
Rated 4.4 out of 5 based on 567 reviews.
"Baie jammer dat die waterval omgewing bemors word op Saterdae, asook die oorweldigende geraas. Gelukkig was die omgewing Sondag weer redelik opgeruim. "
"Great place for quaint little out of the way places to eat and curio shops, beautiful countryside very green but expect to encounter monkeys, goats, deer and on one occasion a pig on the roads!"
"A must see. It is a true hidden gem of South Africa that so many people do not know about!"
"Dis 'n lekker plek. Daar is 'n pragtige waterval en dan ook nog die Midmardam. Uitsig is besonders mooi. "
"Uitstekende keuse vir wegbreek. Baie verblyf, eet en rondry opsies. Bietjie ver vir naweek as jy in Gauteng bly, maar vir bietjie langer is daar nie baie plekke wat meer bied. "
"Beautiful area and lots to explore. There are also lots of places in the close surrounding areas, especially art, to explore - the Midlands Meander."
"Howick per se is tipies van so baie ander van ons dorpe: verwaarloos en die paaie is in swak toestand. Daar is heelwat interessante plekkies om in die meander te besoek en eetplekke is volop met meestal baie goeie kos. "
"Very peaceful. Access to tourist destination good, although roads need attention."
"Dit was ons eerste besoek aan Howick. Ons was ongelukkig net daar vir 2 dae en ons tyd was beperk om regtig na al die besienswaardighede te gaan kyk."
"Die Natalse Middellande is pragtig en ons ken nie hierdie deel van die Drakensberge nie. Al was ons kort daar, sou ons graag meer wou verken. "
"Omgewing is baie mooi, sal dit enige tyd aanbeveel en die Karkloof-waterval is 'n moet op jou toer lysie met bergfietsroetes."
"The Midlands Meander is wonderful, and there's a lot to see and do in the region around Howick. "
"The waterfall experience was better than what it sounded like on the internet reviews, and the Mandela capture site is awesome. The biggest problem in Howick is the potholes. "