Verified Reviews
Mokopane
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mokopane
Rated 3.8 out of 5 based on 48 reviews.
"Baie beïndruk met Ocean Basket se diens en kos die aand was uitstekend gewees. Die hele pakket is tops."
"I don't know Mokopane that well but I think one can use it as half way stop to take a rest while traveling the province depending where you are going. It is a quite and peaceful place."
"Soos enige dorp word die atmosfeer deur die plasslike regering geskep, Mokopane het die potential om daardie diamant te wees as daar na die plaaslike infrastukture gekyk moet word."
"Baie rustige plattelandse woonbuurt. Dit is nie in die sake gebied nie, maar baie naby, en daar is alles wat jy nodig het. Ek het veilig gevoel en die voëltjies het my vroegoggend ge-serenade - wonderlik."
"Wimpy by Engen-garage oorkant Koos se Tonteldoos se kos was heerlik. Nog die beste diens en lekkerste ete daar geniet as by enige ander Wimpy."
"Was lekker gewees. Eerste keer wat ek daar was. Net te ver van ons af om soontoe te ry. "
"Mokopane is baie sentraal geleë. Ons het Naboomspruit, Magaboeskloof en Haertsburg besoek."
"Lekker gholfbaan en gholfklub, maar toeriste van ander gebiede wat nie hitte gewoond is nie moet verkieslik in die winter hier besoek afle. Vir die Laevelders en Bosvelders is die algemene weerstoestande baie aangenaam."
"Die dorp het baie verander van die tyd dat my man baie jare terug in die omgewing gebly het! Alles lyk so vaal! "