Verified Reviews
Montagu
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Montagu
Rated 4.6 out of 5 based on 730 reviews.
"Montagu is a fantastic town, very well run, clean, friendly, safe and with lots of interesting things to do."
"'n Juweel van 'n dorp! Is beïndruk met die natuurskoon, die mooi huise en tuine. En dat die plek so skoon is. Dit lyk of daar goeie bestuur en baie omgee is!"
"Dis 'n pragtige dorpie en sentraal geleë - naburige dorpies en besienswaardighede maklik en vinnig bekombaar."
"Pragtige dorp, het baie lekker daar gekuier. Skoon strate, lekker winkels. Alles wat mens nodig het."
"Die dorpie het soveel kultuur en kultuurhistoriese dinge om te bied. Absoluut 'n moet-stop as mens in daardie kontrei is."
"Beautiful town. Have to go back and spend more time there. BluVine is incredible venue, must visit. "
"Baie gestap. Veilig in die strate. Naby alles. Saterdag se markie ondersteun. Sedert my skoolgaan-dae in 1964, het Montagu ontwikkel in 'n juweel tussen plattelandse dorpe. Geluk aan die stadsbestuur - hou so aan."
"22 Church restaurant vir aandete en The Barn vir middagete is 'n moet!"
"Such a stunning town with lots to explore and wonderful artists to enjoy. Loved every minute of our stay. "