Verified Reviews
Montana Park
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Montana Park
Rated 4.5 out of 5 based on 30 reviews.
"Pragtig gastehuise. Sal Montana Park aan beveel ander reisigers. Dankie, dit was 'n heerlike ervaring. Sal dit graag aanbeveel."
"Lovely environment. I Love it because it is a quiet place and I love quiet places like Montana Park."
"'n Mens kan amper sê jy het letterlik alles onder een dak. Montana Park het ons lewens baie makliker gemaak. Dit is naby soveel plekke in die stad en jy hoef nie kilometers ver te ry om te kom waar jy graag wil wees nie. Fantasties! "
"Pragtige area. Boomryk. Naby Kolonade en ander sentrums. Ons het self daar gewoon voor ons verhuising na die mooier Wes-Kaap 18 jaar gelede."
"Montana omgewing is baie mooi, veral die plantegroei en die Kolonnade Winkelsentrum bied omtrent alles vir inkopies en uiteet. "
"Min tyd gehad om die area te verken maar waar die akkommodasie was, is dit 'n netjiese omgewing."