Verified Reviews
Mookgopong
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mookgopong
Rated 4 out of 5 based on 301 reviews.
"It is a beautiful little town ─ if you looking for relaxation away from the hustle and bustle then this place is for you."
"The camps around Mookgopong give one peace of mind."
"Mookgopong se verwaarloosde Afrika-vibe was vir my tieners 'n groot leerskool. Daar is selfs mense daar wat aan die linkerkant in die geel streep by mens verbyjaag."
"Dorp bra vuil, baie bus- en taxi-verkeer, verder gaan daar nie veel aan nie. Beste ding van Mookgopong is die pad terug Preroria toe. Bouncy Crok krokodilplaas en die Nylsvlei Reservaat tussen Modimolle en Mokgophong was baie mooi gewees."
"Ek glo meeste mense reis daardeur, of woon 'n spesifieke geleentheid by."
"Die middedorp is baie vervalle, strate is vuil en vol slaggate. Die omgewing se wildplase en reservate is egter nog 'n besoek werd."
"Naboomspruit is nog al die jare 'n warmwaterbron-area. Dis bosveld en natuurskoon. Die dorp self is nie ideaal nie, die winkels is nie van die skoonste of gerieflikste om te besoek op die dorp nie. Maar jy kan alles bekom wat jy nodig het."
"Huge potholes in the roads, as everywhere else in the country. Resorts are run-down and show evidence of decay. The beauty of nature makes the trip worthwhile."
"Die dorp self is 'n nes van vieslike gemors. Die oorde baie lekker, maar die pad na die bronne is vol slaggate!"
"Roads terribly run-down but can get by. Loads of pot holes. Just drive slow."
"Baie dinge om te sien en doen reg rondom die dorp. Warmwaterbronne sowel as game lodges èn verskeie restaurante."
"Mooi plek, maar as jy daar wil gaan toer en oorbly, doen jou huiswerk goed!"
"Has everything you need including well stocked Spar, coffee stop at African Eden or Spif Chickens, biker bar etc."
"Nice, quiet and small neighbourhood that gives peace of mind if you want some quietness."