Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 3240 reviews.
"Dis die lekkerste plek om vakansie te hou. Die baie mense maak dit lekker. Teen die Vrystaat is Mosselbaai bàie mooi - geen potholes en alles werk tenminste en dorp is skoon en netjies."
"An amazing destination for a family holiday! Would highly recommend the boat tour, zipline, and gin tasting!"
"Mosselbaai is 'n pragtige vakansiebestemming! Ons sal beslis weer terugkeer na Pinnnacle Point, maar die keer eerder by Leisure Rentals huur."
"Indien jy van baie mense hou, is Mosselbaai die plek vir jou. Daar is baie om te doen en ons kinders het die strand baie geniet."
"Die deel van die Tuinroete het alles wat jy nodig het, vanaf mense met klein kinders, tot mense met tieners/studente."
"Such a beautiful town, the restaurants by the harbour are fun and interesting to visit. We had excellent service!"
"Definitief 'n vakansiebestemming met die interessantste plekke om te besoek. Baie om te sien daar."
"Ek en my gesin sal beslis weer in Mosselbaai vakansie hou. Ons sal wel net van 'n ander akkommodasie gebruik maak."