Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 3240 reviews.
"An ideal springboard for daily exploration road trips. All amenities conveniently situated."
"Ons het die museum baie geniet en die omgewing is baie mooi. Ek dink Mosselbaai se omgewing is 'n ideale vakansiedorp."
"Die mees fantastiese plek. Love die lekker swemstrand. Baie beslis 'n weer-kom werd."
"Vriendelike mense. Alles word so goed onderhou, puik dienslewering. Ander stadsrade kan gaan leer by Mosselbaai."
"We were amazed at how clean the town was. All around friendly service and smiles. A definite must visit."
"'n Bedrywige dorp, maar mooi skoon en vol van besienswaardighede. Die beste marinemuseum in die land."
"Is bekend met Mosselbaai-omgewing en wat dit bied, asook met Pinnacle Point en sal dit weer besoek. Baie om te ervaar en te geniet."
"Ons was ongelukkig net daar vie twee dae en die weer het ons binne gehou, maar sou definitief meer tyd daar wou spandeer."
"Mosselbaai het 4 seisoene in 1 dag. Daar is sonskynoomblikke wat lekker warm is, maar ook wind en reën en koue."