Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 3240 reviews.
"Mosselbaai het my aangenaam verras. 'n Pragtige, welvarende dorp met goeie industrieë en 'n sterk toerisme-sektor. Ek is afgetree en oorweeg dit sterk om 'n vakansie-eenheid daar te koop."
"Mosselbaai is pragtig skoon en die mense baie vriendelik. Die restaurante is amazing! Die bakkery in Danabaai is een van die bestes in ons land. Mosselbaai is fantasties met baie te doen vir oud en jonk."
"Lieflike plek. Danabaai is so rustig. Ons was baie bly om die bosbokke sommer so op die sypaadjies te sien wei."
"Mosselbaai is so mooi plek. Die mense is vriendelik en bied so baie aktiwiteite, veral vir kinders. Ek sal definitief weer kom kuier en nog mense van Ceres saambring. Dit was lekker."
"Great place. I love the safety of the town. No need to be worried if you are going to be mugged or not."
"I love Mossel Bay. I am a frequent visitor to Mossel Bay and it is always a pleasure."
"Heerlik, heerlike plek! Weer goed. Pragtig. Min wind. Mooi binneland en baie ander areas om te besoek en geniet."
"Love the town, especially Hartenbos. The beach is such a clean, tidy and maintained area."
"Mosselbaai is die beste plek ooit om jou vakansie te hou, daar is iets vir almal om te doen. Dit is fantasties."
"Mosselbay is a lovely quaint little town with lots to do and keep the family busy at Diaz Beach area."
"Hartenbos het als wat jy nodig het. Dis nie meer nodig om na Mosselbaai toe te ry vir restaurante nie."