Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 3240 reviews.
"Ons is mal oor Mosselbaai mens kan sien hoekom hy die beste Munisipaliteit het. Als is goed versorg! Welgedaan Mosselbaai! Julle sien ons binnekort weer."
"Mosselbaai self is baie besig, en as mens na stilte wil gaan is ek nie seker of dit die plek is nie, maar vir tieners en jongmense wat dinge wil doen, sal dit 'n besliste bestemming wees."
"Beautiful place. Easy to go to the most beautiful places and have fun and enjoy your holiday in Mossel Bay."
"Nie weer nie. Die weer was aaklig. Anders as ander provinsies is meeste plekke toe na 6:00. Met tieners is dit 'n probleem."
"Mosselbaai is 'n pragtige dorpie, baie uitgebrei ook wat iets is om aan gewoond te raak na baie jare laas te besoek! Die Grot en Hawe is baie gewild. Sal beslis weer daar wil vakansie hou/oornag."
"Mosselbaai se strande was skoon en die mense baie baie vriendelik! Restaurante om van te kies en keur."
"Garden Route Casino is kort ent se ry asook ander winkelsentrums en ander vermaakplekke."