Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 3240 reviews.
"Netjies met 'n pragtige uitsig en staproetes. Vriendelike diens. Klubhuis was gesellig en professioneel. Ons kon die natuur in ‘n veilige omgewing verken en geniet. "
"Bou meer van die grasdak afdakkies op die strand. Plant ook meer palmbome. Dit skep 'n mooi prentjie."
"Water is lekker en min rotse. Restaurant op die see, genoeg parkering en plek op die strand self. "
Mossel Bay Central, Mossel Bay
Bon Voyage Guesthouse"Ek sal elke jaar daar gaan vakansie hou. Dit is 'n skoon en mooi plek. Almal is vriendelik en behulpsaam. Wonderlikste vakansie nog."
"Mooi dorp met vriendelike mense. Baie eetplekke en heerlike strand by Diaz en Hartenbos."
"Mooiste, skoonste, vriendelikste plek in die land. Malverlief op Mosselbaai."
"Sentraal geleë naby winkelsentrum en strand. Tog stil en rustig weg van gewoel en drukverkeer."
"Die verkeer van en na die Langeberg Mall is baie erg en die winkeltjie naby die Beach Club het 'n baie klein verskeidenheid, so 'n algemene Kwik Spar of so iets sal baie goed wees vir die noodsaaklike brood ens."
"Lovely location. Quite expensive for the size of the apartment. Loved it anyway."
Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Freesia 334"Pragtig hoog bo die baai geleë met wonderlike uitsig. Goed versorgde en veilige omgewing."