Successfully reported

Verified Reviews

Mossel Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay

Rated 4.8 out of 5 based on 3240 reviews.

Mossel Bay

Lavender House

"Mooi skoon en dit is lekker om te hoor dat omtrent almal Afrikaans praat. "

Linkside, Mossel Bay

Sea Breeze

"Great plekkie! "

Santos Bay, Mossel Bay

La Vue

"Heerlike restaurante."

De Bakke, Mossel Bay

Nautica 501

"Baie goed geleë by die see."

Santos Bay, Mossel Bay

Santos Express

"Ideaal vir 'n familie met klein kinders. Dit het ‘n baie mooi, skoon strand."

Mossel Bay Central, Mossel Bay

Bay Vista Guesthouse

"Verskriklik mooi, skoon en veilig."

Mossel Bay

Macaw Villa 1 (Street facing)

"Lekker vakansie-oord en ons sal weer teruggaan."

Mossel Bay

Memory Lane

"Mosselbaai het baie plekke om te besoek."

Mossel Bay

Auds-Haven

"Diazstrand is baie nice. "

Dana Bay, Mossel Bay

@ 11

"Beautiful! "

Mossel Bay

Villa Chanté

"Mooiste en veiligste dorp."

Die Voor Bay, Mossel Bay

93 Estoril Villa

"Voorbaai is 'n skoon omgewing en baie sentraal geleë ten opsigte van enige van die hoofstrande, besienswaardighede, kunsmarkte, kosstalletjies, restaurante en inkopiesentrums in Mosselbaai, Diasstrand en Hartenbos."

Die Voor Bay, Mossel Bay

Estoril Villas 69

"Alles naby jou, hoef nie so ver te ry nie. Langeberg Mall, ens. "

Mossel Bay

DanaBydieC

"Puik vakansiebestemming met heerlike swemstrande, mooi skoon strande."

Mossel Bay

1 Point Village Guesthouse & Holiday Cottages

"Vriendelike, warm mense. Heerlike restaurante en pragtige see."

Mossel Bay

Nautica 413

"Ons gunsteling-vakansiebestemming."

Mossel Bay

Nautica 207

"Beste reisbestemming."

Mossel Bay

Villa Chanté

"Beautiful."

Mossel Bay

Casa Nautica 215

"Dis die beste vakansieplek wat jy kan kry."

De Nova, Mossel Bay

CBS Accommodation

"Baie veilig en skoon. Die Suid-kaap is pragtig en die moeite werd om te besoek vir natuurliefhebbers."

Mossel Bay

Seemeeu Huisie

"Mosselbaai is 'n ideale vakansieplek vir oud en jonk. Die klimaat is heerlik en daar is baie om te doen! Baie skoon dorp en perfek geleë naby alles!"

Bay View, Mossel Bay

Bentonhof

"Werklik pragtig."

Santos Bay, Mossel Bay

Santos Beach Flat 29

"Very neat beachfront and tight security to make you feel safe."

Mossel Bay

314 Nautica

"Mossel Bay never disappoints! "

Mossel Bay

Malvahuis

"We are definitely coming back next year. "

Mossel Bay

Jolienselfsorg

"Goeie vakansiebestemming."

Vyf Brakke Fonteinen, Mossel Bay

Opiheuwel

"Baie rustige buurt, goed vir 'n lekker wegbreek."

Santos Bay, Mossel Bay

View 180

"If you like driving up hills, this should give you some idea how a 4x4 works."

Page
Page 77 - Showing 2281 to 2310