Successfully reported

Verified Reviews

Mossel Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay

Rated 4.8 out of 5 based on 3240 reviews.

Mossel Bay

Lavender House

"Blown away with Mossel Bay. My new favourite place."

Dana Bay, Mossel Bay

Villa Chanté

"Pragtige plek en sal beslis weer blyplek daar soek."

Mossel Bay

Beach Shack

"Koud, maar lekker."

Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay

Tranquillo

"Die vriendelikste mense in Suid-Afrika bly op die landgoed en gaan uit hulle pad uit om mens welkom te laat voel. Die baan is in 'n goeie toestand met die mooiste uitsig op die oseaan, "you see the sea from every tee"."

Mossel Bay

Casa Nautica 215

"Ons was daar vir 'n skaaktoernooi. Volgende keer sal ek bietjie vakansie gaan hou."

Mossel Bay Central, Mossel Bay

Golf Paradys

"Sentraal Mosselbaai in 'n neutedop is naby alle toeriste-oorde, winkels, skole en sportfasiliteite! Definitiewe aanbeveling."

Dana Bay, Mossel Bay

Anita's Self-catering

"Baie mooi strand en omgewing."

Die Voor Bay, Mossel Bay

Vista Bonita Apartments

"Voorbaai is 'n baie mooi plek."

Dana Bay, Mossel Bay

Norrevok

"Needs more restaurants."

Dana Bay, Mossel Bay

Norrevok

"Pragtige plek en omgewing."

Pinnacle Point, Mossel Bay

Cosy Room on Pinnacle Point

"Dit is prentjie mooi met ‘n bekostigbare restaurant op die perseel waar jy ontbyt, middag en aandete kan geniet. ‘n Mooier see-uitsig sal jy nie sommer kry nie. Die klubhuis is ideaal vir ontspanning en gholfers sal natuurlik in die 7de Hemel wees met dié gholfbaan. Winkelsentrum en casino is naby geleë. Ontdek selfs grotte en voetpaaie wat jou asem sal wegslaan. Heerlike ontspanningsgeriewe by die Spa is jou te wagte. Swembad, borrelbad en sauna. Uitstekende diens oral by Pinnacle Point."

Die Voor Bay, Mossel Bay

407 Beach Club

"Mosselbaai is beslis 'n dorp wat besig is om uit te brei, en het genoegsame toeristeaantreklikhede met goeie fasiliteite. Dit was ook opvallend hoe behulpsaam en vriendelik die mense is."

De Bakke, Mossel Bay

Nautica 608

"Great place, panoramic views, situated in nice area."

Die Voor Bay, Mossel Bay

The Beach Club 707

"There are lots to do and need more time to explore the area."

Dana Bay, Mossel Bay

The Pelgrims Rest

"Ek gaan beslis vir my 'n erf daar kry lieflike plek alhoewel ek sal voorstel vir nog in ingaan- of uitgaanpunt na dorp want net 1 pad na Danabaai is nie ideal nie."

Bay View, Mossel Bay

Bentonhof

"So baie aktiwiteite, winkelsentrums en restaurante. Veilig en pragtige views!"

Die Voor Bay, Mossel Bay

Vista Bonita Apartments

"Pragtige plek en naby al die nodige winkels en vermaaklikheidsplekke."

Pinnacle Point, Mossel Bay

Pinnacle Point Villa - Block 25 Unit 1

"Lieflike kalmerende uitsig oor die golfbaan en see. "

Mossel Bay

Nunki Villa Philippe 12

"Lekker dorp met baie dinge om te doen."

Mossel Bay Central, Mossel Bay

View from the Hill

"Sal dit enige tyd weer bespreek. Is baie maklik geleë en jy kan enige rigting in beweeg per voertuig of selfs stap."

Santos Bay, Mossel Bay

El House

"Skoon en polisie en sekuriteit is sigbaar wat 'n mens gemoedsrus gee."

Bay View, Mossel Bay

On The Run

"Beautiful tranquil area."

Dana Bay, Mossel Bay

Ferrox

"Veilige, skoon, stil en rustige nedersetting."

Dana Bay, Mossel Bay

DanaBydieC

"Oulike dorpie, nog ongekend."

Page
Page 82 - Showing 2431 to 2460