Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 3240 reviews.
Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Fairways Self Catering"Pragtig, rustig en die natuur is asemrowend!"
"Ons is mal oor Mosselbaai en Hartenbos. Ons gaan gereeld na die Suid-Kaap. Baie aangename en vriendelike mense. Oceans Hotel was skoon en mense was vriendelik."
"Mosselbaai is een van daardie plekke waar daar vir almal genoeg is om te doen. Oud en jonk sal elke dag iets vind om te doen. "
"Lieflike skoon strand. Heerlik vir swem in see en sonbaai. Goeie ligging. Klipgooi vanaf Hartenbos en Mosselbaai."
"Dit was een van ons lekkerste vakansies in 'n lang tyd. Soveel vermaak en besienswaardighede. Daar was nie een vervelige oomblik vir ons nie. Ons sal beslis weer Mosselbaai besoek."
"Alles wat 'n goeie vakansie nodig het in het in een ruimte. See, restaurante, oop vars lug. Fantasties."
"Jy kan nie kla oor iets wat daar niks mee fout is nie. Puik plek. As ek kon sou ek môre sommer daar gaan bly."
"Rustige plekkie ver genoeg van die massas en naby genoeg om rond te ry en dinge te doen. Mooi skoon strand ook."
"Nie tyd gehad om werklik te ondersoek nie, maar Danabaai skyn alles te hê wat 'n besoeker kan benodig. Mosselbaai ook baie naby."
"Wonderful coastal walk down from club house to explore beaches and caves. Idyllic morning spent on Oyster Bay beach exploring the rock place, so lovely and quiet. We are very keen to do St Blave's trail next time we are there. Large areas of untouched fynbos between properties and golf greens makes it feel like you're in the wild. I only hope that it doesn't get developed too much more!"