Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 3240 reviews.
"Great beaches with great fishing spots and child friendly. We loved the quiet beaches away from the rush in Mossel Bay and Hartenbos."
"Mooi, stil vakansiedorp, alhoewel daar baie permanente inwoners ook is. Lekker groot winkelsentrum by Hersham ongeveer so 10 km vanaf Danabaai."
"Linkside is 'n stil, gevestigde area van Mosselbaai. Alhoewel daar nie winkels in die area is nie siende dat dit 'n woonbuurt is, is basiese winkels en winkelsentrums minder as 5 minute weg. Dis geleë op 'n heuwel met 'n uitsig oor Mosselbaai en dié se hawe, met 'n koel, suidelike wind wat gereeld waai uit die Punt se rigting."
Mossel Bay Central, Mossel Bay
Hofmeyer Garden Apartment"Die polisie is gaaf en van onskatbare waarde vir toeriste. En wat kan mens sê, 'n heerlike Santos strand. Ons het baie lekker gekuier."
"Vriendelike mense. Mooi kusdorp. Sal graag daar wil aftree. Ons gesin het destyds so 40 jaar gelede altyd by Diaz gekamp. Het mooi herinneringe. Moes net eenvoudig weer daarheen terugkeer. Dinge het intussen baie verander, maar die plek het nie sy bekoring verloor nie."
"Heerlike oord met baie om te doen vir die hele familie. Spa is besonders en die restaurant het ‘n pragtige uitsig. Heerlike staproetes!"