Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mpumalanga
Rated 4.4 out of 5 based on 10162 reviews.
"Dullstroom bied baie vir iemand wat 'n dag of wat uit die stad wil ontsnap en nie te ver wil ry na n plekkie waar jy lekker kan eet en in tipiese toeristewinkels kan rondsnuffel. Die omgewing onmiddelik buite Dullstroom bied weer baie buitelugbloostelling en veral forelhengel is gewild"
"Dit is wonderlike waarde vir geld en ons het dit vreeslik baie geniet. Ons sal beslis weer soontoe gaan."
"Die gasvryheid was regtig spesiaal. Dankie vir 'n wonderlike tyd in Wakkerstroom sien julle in die somer!"
"Ek is van Marloth en was reeds baie daar. Dit is anngenaam om daar te bly en by die rivier te sit. Kan ook maklik 'n dag na Maputo of Swaziland gaan."
"Graskop is ideaal, daar is baie om te doen en plekke om te besoek. 'n Geskikte plek vir adrenalien-verslaafdes!"
"Its the first time we stayed in Sabie, and we loved the area. It's beautiful and there is loads to see around Sabie. Our stay was too short to see everything available. We will definitely return to the area. "
"Was verbaas hoe naby Barberton aan Pretoria is - 3.5 ure teen normale ryspoed. Sal definitief die area bietjie meer wil verken!"
"Baie lekker plek, lekker privaat en rustig en die perfekte plek om te gaan ontspan."
"Beeldskone deel van SA. 'n Plek om op trots te wees!"
"Graskop is a friendly, small town which is a good starting/ending point for the panoramic route from/to Johannesburg and you can get delicious pancakes on the way."