Successfully reported

Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mpumalanga

Rated 4.4 out of 5 based on 10162 reviews.

Dullstroom, Mpumalanga

Charilo Guest House

"Wonderlik dat daar so min verkeer is!"

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Ideaal geleë om al die besienswaardighede maklik te besoek."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Angels Mist Guest House

"Kaapsehoop is 'n fantastiese toeriste-bestemming en ek sal enige iemand aanbeveel om 'n draai daar te maak."

Marloth Park, Mpumalanga

Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation

"You can take walks around the area and view the non Big 5 wildlife that reside in this area."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

LoerieRoepEstate

"Stunning plek. Baie dankie."

Marloth Park, Mpumalanga

Njala Lodge

"Marloth Park is oor die algeheel 'n oulike toeriste plek."

Sonheuwel, Mpumalanga

Dina's Flat

"It's quiet and beautiful. Close to the shops."

Marloth Park, Mpumalanga

Birdsong Africa Lodge

"Unieke ervaring om tussen kameelperde te kan fietsry!"

West Acres, Mpumalanga

Casa Tomar

"West Acres is a classy and safe place. "

Badplaas, Mpumalanga

Rooihoogte Guest House

"Wil net vir Lucia baie dankie sê. Dit is `n heerlike plekkie."

Barberton, Mpumalanga

Bushwhacked

"Eerste kuier daar, en het na die museum gaan kyk. Baie interesant, veral die goudmyne en ook die tronk."

Carolina, Mpumalanga

Waterfront Guest House

"Dis maar 'n klein dorpie met baie trokke in die hoofstraat."

Marloth Park, Mpumalanga

Maroela Chalets

"Bakkie of vierwiel beter opsie vir paaie."

Belfast, Mpumalanga

Longview Ranch

"'n Baie oulike plekkie. Sou graag meer ontwikkeling en vooruitgang vir die dorpie wou sien. Dit is 'n monumentele dorpie met mens mensies."

Dullstroom, Mpumalanga

Treelands Estate

"Ek was al reg oor die wêreld. Dullstroom is verseker in my opinie een van die mooiste, gasvryste en rustigste dorpies in ons pragitige land. Die kontras tussen vaal hoëveld met hierdie juweel van 'n dorpie met die heuwels, helder kabbelende stroompies en foreldamme, owergroen bome en pragtige sandsteen huisies, maak Dullstroom 'n juweel van 'n bestemming vir die wat sielsrus soek en nader aan ons Skepper wil voel. Die verskeidenheid winkeltjies en eetplekkies is smaakvol en gasvry. As jy nog nooit in jou lewe in Dullstroom was nie mis jy beslis uit. En as jy eers daar was sal jy altyd wil teruggaan."

Badplaas, Mpumalanga

Badplaas - A Forever Resort

"Baie oulike plek. Sal defnitief my ander familie wil blootstel."

Graskop, Mpumalanga

Black Eagle Guesthouse

"Small town, lots of tourists visiting, quiet and very clean town."

Ermelo, Mpumalanga

44 on Ennis Guest Lodge

"Goeie oornag plek na 'n verder bestemming soos byvoorbeeld Swaziland."

Dullstroom, Mpumalanga

Tweedekans Game Farm

"Nie ons eerste of laaste besoek nie."

West Acres, Mpumalanga

Global Village Guest House

"It's a place where you can find attractions nearby."

Marloth Park, Mpumalanga

House Shani

"Nature and Marloth Park is what we always enjoy to have a peacefull holiday! "

Marloth Park, Mpumalanga

Butterfly House

"Marloth park is die beste plek om heen te gaan vir 'n wegbreek-naweek.Lekker gemaklik en naby die Krugerwildtuin. "

Page
Page 322 - Showing 9631 to 9660