Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mpumalanga
Rated 4.4 out of 5 based on 10162 reviews.
"Ek dink dat ek en my vrou ons harte verloor het op Marloth Park, wat 'n puik stuk bosveld is dit nie."
"Alle inwoners waarmee on kontak gemaak het baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie."
"Was in Waterval Boven gebore, die plek het bietjie agteruitgegaan vandat ek daar weg is, maar bly nog vir my 'n plek waar ek sal dink om te gaan bly."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Hezekiah Guest Farm"Die bietjie wat ons kon sien is regtig netjies."
"Was baie verras oor die toestand van die dorp aangesien ek self in die omgewing groot geword het asook op skool daar was. Ken die dorp en het nog verbintenis met mense daar. Dit is 'n lafenis vir enig iemand wat bietjie wil afskakel en uit die stads gewoel wil kom om te rus en die natuur met wat dit bied kom geniet."
"A very tranquil town with wonderful people. Even the police are very nice. We were battling to take a picture of ourselves and one police officer parked his car, got out and offered to take a group photo of us ... that can only happen in Graskop!"
"Belfast het net nie regtig plekke om lekker te eet nie, maar Dullstroom is nie te ver se ry nie. As mens vir 'n naweek wil gaan is dit die perfekte gastehuis om te bly, en dan kan mens net deur ry Dullstroom toe en al die lekker winkeltjies besoek."
"Love Marloth Park - so lovely to have animals strolling around so close to you. Peaceful place."
"Was aangenaam verras! Baie vriendelike inwoners. Die Mall het alles onder een dak en aparte area spesiaal toegeken vir restaurante. Was 'n interessante belewenis. "
"Ons is al baie gewoond aan Marloth Park. Ons hou baie van die plek, omdat die diere vir jou kom kuier op jou voorstoep!"
"Pragtige plek en ek sal definitief weer soontoe gaan, alhoewel ek nie weer Mtombo sou gebruik nie. Die rustigheid en die ligging goed en naby die KNP."