Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mpumalanga
Rated 4.4 out of 5 based on 10162 reviews.
"Dit is baie lekker alhoewel dit in die somer baie warm kan wees, maar dit is die Laeveld. Jy kan nie jou brood aan albei kante gebotter hê nie."
"The only set back to fully enjoying Graskop is the potholes on the road. Well worth visiting though!"
"Uitstekend, al langs die Krokodilrivier kan jy al die wild besigtig wat in die Kruger Wildtuin is. Baie mooi, die diere in die park self is net so besonders. "
"Daar is genoeg verblyf vir enige smaak en eetplekke wat die keurigste palet sal bevredig. Inkopiesentrum is voorwaar ook aan te beveel. "
"Graskop lekker sentraal om as basis te gebruik om toeriste aantreklikhede in die omgewing te besoek."
"Dis 'n pragtige plek. Die winkels in die hoofstraat is op toeriste gemik en bied goeie waarde vir geld en groot verskeidenheid."
"Graskop is very nice. Everyone we encountered was friendly, which made for an enjoyable weekend."
"Hazyview is breath taking! The scenery and nature is so beautiful that you cannot describe it to someone. You just feel God's presence there and see His hand in everything He created so beautiful for us to treasure and enjoy! I did not think in my wildest dreams that Hazyview could be such a beautiful place. We are very grateful that we could experience it as our very first holiday in 6 years. God is great & good. "
"Graskop bied "amazing" plekke om te sien. Die dorp het baie "nice" outydse geboue. Die Flycatchers Castle was mooi om te sien."
"Dit is een van ons gunsteling-kuierplekke in ons land! Van die diere, die mense, die winkelsentrum met alles wat jy nodig het, tot die Watergat ... ons geniet onsself altyd gate uit!"
"Ons was verbaas om te sien Hazyview is besig om in 'n groot dorp te ontwikkel met die nodige winkels en restaurante!"
"Dis pragtig! Ek sal enige iemand soontoe aanbeveel! Dis naby aan al die omliggende plekke, dis veilig en die mense van Graskop is vriendelik en gasvry!"
"Hazyview is baie sentraal geleë. Vandaar kan jy in alle rigtings pragtige plekke besoek."