Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mpumalanga
Rated 4.4 out of 5 based on 10162 reviews.
"Ongekontroleerde werkers blyk problematies te wees. Stil eenhede (lock-up and go) kan maklik beset word in eienaar se afwesigheid en sonder eienaar se medewete."
"Bitter min om te doen maar dis Ermelo. Skoolgronde en skole is baie mooi na omgesien en uitgelê. Party restaurante nie so top-notch nie. Allan's Butchery is definitief 'n plek om te gaan sien en biltong en droëwors by te koop - die een in die bo-dorp. Het die kerk-bazaar geniet."
"Marloth Park feels neglected and very bushy. The roads are extremely bumpy and the park is not taken care of."
"Daar is geen plek soos Marloth. Beste plek in die bos en natuur."
"Middelburg is die skoonste dorp wat ons in 'n lang tyd beleef het. Geen gemors in hul parke of op sypaadjies nie. Die parke word netjies onderhou."
"Beveel C en R seekos restaurant aan. Puik diens en heerlike kos. Beveel ook Ranch Slaghuis aan. Kwaliteit vleis."
"Sabie is nog altyd vir my en my gesin die beste plek in Suid-Afrika. Maar ongelukkig vandat dit dorp van die jaar was het dit begin agteruit gaan, veral na die Covid 19-pandemie. Ek hoop die munisipaliteit begin hulle pêrel van 'n dorpie reg te maak sodat hulle weer kan tops wees."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Lala Lapa Selfsorg Akkommodasie"Very beautiful town with warm weather in the winter. It's not as small as you think so own transport is essential for sight seeing."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
85 Ehmke"Ons was daar tydens die rugby, en het Nelspruit ervaar as 'n vriendelike stad, met pragtige natuurskoon."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Calla Lily Guesthouse"Ons het Mbombela besoek vir die rugbywedstryd tussen Springbokke en All Blacks op die Mbombela-stadion. Dit was 'n onvergeetlike ervaring! Sal graag weer Mbombela en die stadion wil besoek."
"Geweldig baie verkeer op die hoofstraat (Olifant), daar is elke dag baie mense wat langs die pad rondslenter en by die "besigheidskomplekse" se ingange rondsit."