Verified Reviews
Murraysburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Murraysburg
Rated 3.7 out of 5 based on 49 reviews.
"One of those towns that does not seem to offer much at first, but when you delve deeper and chat to the locals there are some quirky characters to meet and some interesting things to see."
"Moet nie ander mense verwag nie. Verwag wel 'n grondpad. Perfek as jy wil gaan jag."
"Moeite werd om hier verby te ry, die area te verken en oor te slaap. Veral vir fotografie entoesiaste. "
"Die swembad en die diere as ook die vriendelikheid was meer as wat ons verwag het en om jouself te vind, gaan gerus soontoe."
"Nie wel bekende area nie, nie iets gewees wat ons aandag getrek het om te gaan besoek in die area nie."
"Wonderlike mense en geskiedenis. Silwer skoon Karoodorpie wat absoluut die moeite werd is om te besigtig. Vra na 'n toer deur die NG Kerk. Dit was 'n belewenis!"
"Die dorpie, soos baie ander in Suid-Afrika, is baie verwaarloos, maar daar is baie potensiaal."
"Dit is die moeite werd om vooraf heelwat inligting in te win oor die mense en geskiedenis van die dorp. Dit is verrassend om te merk hoeveel vooraanstaande politici, akademici en nyweraars uit die klein dorpie gespruit het! "
"Daar is geen probleem met Murraysburg, maar ons het dit terwille van familie besoek."
"Het nie werklik tyd gehad om die dorp te besoek nie, maar die omgewing bied definitief heelwat vir die natuurliefhebber."