Verified Reviews
Myburgh Park
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Myburgh Park
Rated 4.6 out of 5 based on 61 reviews.
"Quiet neighbourhood, and if you do not mind taking a short drive or a long walk to lagoon."
"Rustige area. Lekker kuierplek en naby aan hoofstrand."
"Alhoewel Myburgh Park en die spesifieke eenheid baie mooi uitsigte het en dit baie stil en rustig is, is dit nie in die middelpunt van die gebeure in Langebaan nie - dit is in 'n woongebied, maar tog maklik om by die middelpunt uit te kom."
"Very beautiful and peaceful area. Excellent breakaway destination to relax a bit. Not too far from the shops and restaurants."
"Baie mooi area en naby aan die Weskus Nasionale Park waar ons 'n magdom van blomme net duskant die hek gesien het!"
"Ons het Mariaan in kennis gestel dat die beddens in die tweede kamer baie sagte matrasse gehad het en ook dat in 1 'n duik was, wat sleg kan wees vir sommige mense wat probleme het met hulle rug, soos my ma. Ek hoop dat daai terugvoering van waarde vir haar is vir die toekoms."
"We felt very safe. My kids even went walking at night to visit a friend a few blocks away. Lots of people exercising themselves and their dogs. Everything is clean and clear."
"Myburg Park was tops, maar in geheel is Langebaan 'n lieflike vakansie bestemming, en ons sal beslis weer 'n draai gaan maak."