Verified Reviews
Natal Midlands
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Natal Midlands
Rated 4.4 out of 5 based on 950 reviews.
Midlands Meander, Natal Midlands
11 on Karkloof"Ons het die Karkloof Waterval vir die eerste keer besoek en dit was 'n hoogetepunt. Lieflike piekniekgeriewe daar wat ek sou benut het as ek vooraf geweet het. Die badkamers was ook baie mooi skoon. Lieflike omgewing om te besoek en net te ontspan. So baie plekkies om te ontdek."
Nottingham Road, Natal Midlands
Misty Mountain"Baie sentraal geleë t.o.v. plattelandse besighede in Midlands Meander area. Hoë standaard restaurante in dorp en omgewing."
"Ek dink Mooirivier word baie onderskat. Veral deur reisigers op pad heen-en-weer na die kus."
"Die groot rede hoekom ons nie 4 sterre of 5 sterre kan gee nie is as gevolg van die haglike toestand van die paaie, soos in die res van die land. Die Midamar self was 'n belewenis en uitstekend georganiseer! Howick en omliggende area is pragtig en die locals is baie vriendelik en behulpsaam."
"Howick het 'n wonderlike poging aangewend om dit 'n toerismedorpie te maak! Die dorpie is netjies en het pragtige eet- en kuierplekkies."
"We just used it as an overnight stop on our way to the South Coast."
"Lots of attractions nearby. Everything you need is very close and you don't need to drive long to buy anything."
"Hilton is 'n rustige dorpie. Min eetplekke gesien in die aand. Sal weer in Hilton oorbly as ons reis dit vereis."
"Mens is geneig om die Midlands te onderskat, aangesien ons dit nooit geken het nie. Pragtig en ideaal geleë naby baie interessante plekkies."
"Unfortunately, we didn't have time to see everything we wanted to see. But we will be back!"
"Hilton het lekker restaurante en het nou meer koswinkels as vroeër jare. Dit is groen, mistig, rustig en 'n kuier werd."
"Dit is mooi om te verken, maar daar is nie veel om jou nie so vat alles wat jy benodig saam. Ons het definitief nog nie klaar verken daar nie en gaan vir seker teruggaan!"
"We were there to swim at Midmar so did not really go along the Midlands Meander to explore."
"I was traveling for business. There are a few local sights to be seen in the area and I can recommend this as a 1- or 2-day stop if you're on a long road trip."
"Natuurskoon is asemrowend, maar die verblyf is nogal aan die duurder kant in vergelyking met ander plekke in die land. Baie van die paaie is tans in 'n baie slegte toestand, hoewel dit blyk dat daar pogings is om dit te herstel. Baie om te doen en te sien in die omgewing."
Nottingham Road, Natal Midlands
Crompton Cottage"Interessant. Alles wat jy nodig het. Lekkerste eetplekke, met vriendelikste mense!"
"Baie interessante besoekpunte. Kry eers inligting oor Howick, asook die res van die middellande."
Nottingham Road, Natal Midlands
Misty Mountain"Quiet with no old village centre vibe. Notties, the local hotel, has good food and an outdoor play area for children. A visit to Aladdin's is a must."
Midlands Meander, Natal Midlands
St Ives Lodge"Mooi plek. Net jammer meeste eetplekke maak 17:00 toe. Baie om te sien en doen."