Verified Reviews
North Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in North Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 3234 reviews.
"Dit is asembenemend mooi! Ek sal almal aanraai om die rit op die vleiland mee te maak. Dit was die hoogtepunt van ons vakansie. Die bestemming is definitief die moeite werd!"
"Goed geleë met lieflike winkelsentrum wat bestaan uit restaurante, bottelstoor en 'n puik Super Spar, paar ander winkels ook. Moet ry om by 'n swemstrand te kom aangesien meeste van die strande in die onmiddellike omgewing rotsagtig is."
"Baie mooi, volop met natuur en Cape Vidal is net om die draai. Daar is baie buitelandse toeriste en hulle kan soms onbeskof."
"Good - obviously very busy at the time we were there. Nice to see cleaners constantly cleaning the beaches and roads."
"Beste bestemming om lekker vis te vang, die natuur en wild te geniet en lekker op die strand te baljaar!"
Simbithi Eco Estate, North Coast
Tamboti HL145"Wonderful trails, animals and community centres for all ages."
"Winkelsentrums baie naby. Egter heeltemal te besig, miskien slegs persoonlike voorkeur/afkeur."
"If you are a single traveller on a budget, then this is the place for you. Great braai and awesome company."
"It was not the same as it was years ago, there seems to be not much up keeping happening."
"Winkelsentrums en paaie baie besig oor die feestydperk, maar altyd lekker by die see."
"Desember word die strand oorlaai met mense wat in die parkeerareas braai en drink en die polisie doen niks nie."
"St Lucia bly 'n pragtige dorpie, baie skoon en ek hou van die deursoek van die voertuie by al die belangrike plekke!"