Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 9684 reviews.
"Loeriesfontein spesifiek het my aangenaam verras! Wat 'n pragtige skoon dorpie met vriendelike, trotse mense! Rock Ridge Manor het net bygedra tot die mooi prentjie, en ek sal enige tyd weer kan terug keer!"
"This depends on what your interests are. In flower time the area around Nieuwoudtville is fabulous. Other times of the year it is barren. The Kgalagadi Park is a major all year round attraction. Again the area on the banks of the Orange River are fertile and green and one can stay there enjoyably."
"It is striking to see how much better Northern Cape and its towns (particularly Vryburg) are managed compared to other provinces Cudo's to NC."
"In die Noord-Kaap ry jy van plek tot plek, waardeer die omgewing, sluit af van die wêreld en doen nie besigheid nie. "
"As jy lief is vir die buitelewe en eenvoud is die Noord-Kaap beslis die plek vir jou!"
"Namakwaland is 'n buitengewoon besonderse deel van Suidelike Afrika. Gesamentlik met die Oranjerivierstelsel en die Richtersveld bied dit een van die skouspelagtigste omgewings met unieke plantegroei in die wêreld. Maar paai kan rof wees en die gemiddelde motor kan slegs op die hoofroetes gebruik word."
"Maak seker van die toestand van die grondpaaie voordat jy ry. Kyk ook wat is in die omgewing om te doen en praat met die mense wat daar bly - hulle sal jou gou vertel waar om besienswaardighede gaan kyk."
"Baie teleurstellend gewees. Die historiese begraafplase is so verwaarloos dat ons dit glad nie kon besoek nie. Die aanwysingsborde is almal tot niet. Die Oppenheimer Tuine en Diggers Memorial is so verwaarloos en vuil dan niemand daar wil kom nie. Alles anders was toe of verniel. Kimberley en omliggende omgewing is uiters teleurstellend, vuil en vervalle."
"Ek dink ons besoek die Noord-Kaap as vakansiebestemming heeltemal te min. Dit bied baie vir 'n wye verskeidenheid belangstellings. Dis 'n provinsie wat werk! Gasvryheid waar jy kom! Goeie padoppervlak. Skoon en soveel van natuurskoon en vars lug!"
"Dis 'n onderskatte vakansiebestemming. In 'n tyd wat meeste mense in stede en voorstede vasgevang is, is dit goed en selfs noodsaaklik om in plekke soos die Karoo tot stilstand te kom."