Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 9684 reviews.
Mc Dougalls Bay, Northern Cape
Peaceful Place"Strand was vol bamboes en baie vlieë. Ek het die Lambertsbaai en Elandsbaai area baie meer geniet, skoon en minder raserige mense."
"Keimoes is 'n wonderlike plek met wonderlike mense. Ons beplan ons vakansie weer in die toekoms in daardie rigting. Sal Tkabies en Keimoes aan enige persoon aanbeveel. Tkabies se diens/waarde is besonders vir enige reisiger en toeris. "
"Vriendelike, skoon dorp. Sal dit aanbeveel vir enige toeris. Heerlike skaapvleis te koop."
Mc Dougalls Bay, Northern Cape
Peaceful Place"Ons het dit as sentrale punt gebruik en elke dag gereis na die omliggende bestemmings (Alexanderbaai, Kleinsee ens.). McDougallsbaai en Port Nolloth op hul eie bied nie veel om te doen of beleef nie."
"Pragtige Karoodorp. Netjies en skoon. Kom ervaar die rustigheid en skoon, vars lug van die Karoo."
"Somer is baie warmer tussen die klippe en die wind kan onplesierig wees vir braai by swembad. Andersins baie lekker rustige wegbreek."
Mc Dougalls Bay, Northern Cape
Peaceful Place"Kan ekstra winkelsentrum in die area hê. Strande skoner hou."
"I highly recommend you go to Fraserburg and visit the Dinosaur footprints! Fascinating, everyone should see it."
"Generally quite a cute and clean town in comparison to the ones that we had travelled through. We can see the community works together. "
"'n Karoo-kleinnood. Salige rustigheid wat heers. Beslis nie vir plesiersoekers nie."