Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 9684 reviews.
"'n Pragtige skoon en netjiese dorpie! Die dorp het 'n bekoring van sy eie en die inwoners is so vriendelik!"
"Springbok is goed geleë op pad na die Richtersveld en ook vir blomme kyk."
"On a previous visit some years ago there was no petrol available in the town. A new looking Agrimark is there now together with a fuel station. The town is very conveniently situated for flower tourism and is in the middle of spectacular mountain scenery."
"Die 2018 boek oor Hondeklipbaai, "Van Toeka tot nou", was voorwaar heerlik om te lees. Die skrywer ken van Hondeklipbaai. Heerlik."
"The Falls are well worth a visit. The exceptional sparse vegetation on the verge of the Orange river was unexpected."
"Almal, gasvrou en restaurant eienaar en winkellier, was baie vriendelik en behulpsaam met inligting oor waar ons blomme sal kry. Ek beveel Die Nedersetting aan vir heerlike etes - die lamsbord was 'n fees!"
Mc Dougalls Bay, Northern Cape
Sunset Lagoon"Ons was taamlik verlig toe ons in Port Nolloth kom en daarvandaan na McDougallsbaai moes ry om daar na ons verblyf te gaan! Ek dink dit was uitstekend!"
"Mooi klein dorpie in die Karoo. Ons het net deurgery so het nie die plek verken nie."
"Die dorp het wel vir my baie agteruitgegaan en dis 'n groot jammerte, aangesien hy so sentraal geleë is tussen Kaapstad en Johannesburg."