Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 9684 reviews.
"Will never take the "Via Eksteenfontein" road from Vioolsdrift to Port Nolloth again! Although we thoroughly enjoyed the drive up to the top of the Helskloof Pass, thereafter it was horrific due to the corrugations. It took forever to cover that section of the journey! Apart from that, Port Nolloth was great!"
"As toeristebestemming is daar nie veel nie, maar as 'n tussenstop tussen Gauteng en die Weskus is dit ideaal. Die plek Karusaf op die dorp verkoop die lekkerste skaapvleis wat ek al ooit geëet het."
"Colesberg is good for night rest if you are travelling long distance. I don't think it's really a travel destination. "
Mc Dougalls Bay, Northern Cape
Richtersveld Experience Lodge"Dit was baie rustig. Dit was nie oorvol vir Desember nie. Sou net inligting wou hê oor waarheen om te gaan om vis te vang in die Port. Daar is geen plekke wat 'n mens kan identifiseer om te gaan visvang nie."
"Moenie net deurjaag op pad see toe nie. Vat 'n dag of twee ekstra en geniet die omgewing en die geskiedenis van die dorp."
"Was verbaas oor die oulike dorp waar ons en sekerlik baie ander mense altyd net verby gery het en nie die moeite gedoen het om te gaan besigtig nie. Daar is ook baie eetplekke waarvan ons kon kies. Die Platteland restaurant het die lekkerste kos teen billike pryse. Sal in toekoms weer in Colesberg tuis gaan."
"Very difficult to judge Britstown on such a short stopover. I would say that the old hotel - now the new lodge - has a delightful courtyard and the evening meal was very pleasant with good service."
"Cannot see telescopes at all upon entering the town... disappointing. More investment needed."
"Die moeite werd om die omliggende dorpe en natuurlik die waterval te besoek. "
"Die wingerde in 'n andersins woestyn land maak dit 'n unieke belewenis. Jammer dat dit, soos bykans alle plattelandse dorpe in Suid Afrika (sowel as Namibia), so besoedel is met plastiek en papier en bottels ensomeer. "
"Lekker staproetes beskikbaar, ligtoring, bekende skeepswrak, stil, min vakansiegangers en restaurantjies wat onder andere baie lekker roomys verkoop!"