Verified Reviews
Northern Free State
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Free State
Rated 3.8 out of 5 based on 450 reviews.
Riebeeckstad, Northern Free State
Aurum House"Daar is die nodige geriewe soos byvoorbeeld winkels en vulstasies naby. "
Kroonstad, Northern Free State
Elm Tree Stay"Ons slaap graag oor op pad na ons vakansiebestemming. "
Ventersburg, Northern Free State
Die Gewel Self-catering Guest House"Stil, net 'n deurry-dorpie seker vir baie mense soos ons. Wou hierdie keer graag stop en verken. Glad nie teleurgesteld."
"Spar shopping centre is right across the street for any emergencies."
Oranjeville, Northern Free State
Vaaldam @ Sgt Pepper's"I find it a very interesting place, but the roads on the way there are unfortunately horrible."
Odendaalsrus, Northern Free State
Odendaalsrus House and Home"Sal graag weer daar wil kuier en slaap."
Kroonstad, Northern Free State
Vista del Rio"Paaie baie slegte toestand, nie veel om te doen vir kinders."
"Ek het al vergeet hoe rustig en mooi die Noordelike Vrystaat is. Fantastiese omgewing. "
Ventersburg, Northern Free State
Third Rock Guest House"Vra vir Keith en hy sal jou al die besonderhede verskaf. "
Kroonstad, Northern Free State
Casa la Gracia"Strate vreeslike slaggate. Load shedding heeltyd terwyl ons daar was, elektrisiteit selfs buite load shedding af."
Kroonstad, Northern Free State
Arcadia Luxury Guesthouse"Ek dink nie dit kan meer wees as bestemming vir funksie of oornag nie."
St Helena, Northern Free State
Strelitzia Guest House"Is in Welkom gebore in 1955, is daar weg einde 1973. Eerste keer weer in Welkom gekom gedurende 2011. Weer nou in 2019 en die mooie stad is in 'n toestand! Die strate val uitmekaar uit, potholes groter as wat mens kan dink, die vuilgoed hope lê orals op sypaadjies! Regtig geskok om die stad in so 'n toestand te sien!"
"Serious potholes on the roads to Bothaville (R59) and Kroonstad (R76) from Viljoenskroon."
Kroonstad, Northern Free State
Casa la Gracia"Die gate in die paaie gee 'n wrang smaak in 'n mens se mond veral as jy daar opdaag met 'n voertuig wat meestal geskik is vir 'n hoofweg."