Verified Reviews
Northern Free State
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Free State
Rated 3.8 out of 5 based on 450 reviews.
Riebeeckstad, Northern Free State
Au Jardin Guest House"Lieflike plek om central af te werk vir fotografie. Mooiste foto's geneem. "
Kroonstad, Northern Free State
Oppihoek"Awesome, ons is altyd Desembermaand vir Poison Rally daar en love dit!"
Kroonstad, Northern Free State
Sevens Guesthouse"Vir my is Kroonstad net 'n oornagplek op pad terug van besoeke aan familie en vriende aan die Oos-Kaap en Wes-Kaap se kusgebiede."
"Die pad om daarna to te ry was net nie baie lekker nie, pad het baie aandag nodig met verwysing na die slaggate."
Kroonstad, Northern Free State
Casa la Gracia"I would only go to Kroonstad if I had a specific reason - but I did find the people to be very friendly."
"Parys was 'n onverwagte juweel met 'n verskeidenheid winkeltjies waar jy ure kan deur bring en rond snuffel."
Kroonstad, Northern Free State
Oppihoek"Kroonstad is a good place, but only bad roads here and there."
Ventersburg, Northern Free State
Bosrand Glamping"Dit het alles wat mens nodig het. Ons verblyf was buite Ventersburg."
Kroonstad, Northern Free State
No 15 on Fullard"The roads need a little of attention, however, the city is very clean and it is easy to find places."
Kroonstad, Northern Free State
Oppihoek"Lekker tydjie saam jukskei familie. Was my 2de keer die jaar in Kroonstad in Desember. Noodapteek is fantasties in Kroonstad. "
Kroonstad, Northern Free State
No 15 on Fullard"Worst service ever at Steers. The food outlets at the shopping centre close to the accommodation leave a lot to be desired when it comes to cleanliness and service."
Oranjeville, Northern Free State
Quinnest"Dit is 'n bekende dorpie vir hengelaars om te oornag. Ons gaan gereeld soontoe met hengelkompetisies. Die dorp kort net 'n behoorlike Supermark."
"Nice that is nearby the shopping centre and the restaurants. Very convenient."
Ventersburg, Northern Free State
At Home Guesthouse"Ons het laataand arriveer en vroegoggend vertrek. Teen hierdie tyd behoort gesoute toeriste te weet dat elke klein plattelandse plekkie aangename verrassings inhou. Doen moeite om meer uit te vind oor die dorpie en die omliggende omgewing. Gebruik sommer plaaslike inwoners soos gastehuis-eienaars as bron van inligting. Plaaslike mense weet gewoonlik die beste. Ventersburg het meer as een vulstasie om jou en jou motor te vul en verfris. Kan die Caltex-vulstasie met Maxi’s by dit, geleë reg langs die snelweg, sterk aanbeveel. Die Willem Pretorius Natuurreservaat en Aldam (Allemanskraaldam) is beslis ook die moeite werd om te besoek. "
Ventersburg, Northern Free State
At Home Guesthouse"Die dorpie self bied nie veel meer as rustigheid nie. Ons het 'n apteek gesoek en is meegedeel daar is nie een nie. "
Ventersburg, Northern Free State
At Home Guesthouse"Ventersburg is 'n deurgangsroete vir reisigers op pad na 'n bestemming verder in die land. Gerieflik geleë op die N1-roete."
Oranjeville, Northern Free State
Vaaldam @ Sgt Pepper's"Oranjeville se mense het my verbaas. Hul was vriendelik en gee 'n besonderse kleur aan 'n vakansie. Die dorp het pragtige nostalgiese winkeltjies waarin 'n mens kan verdwaal. Ons sal weer hierdie dorp besoek."
Naudeville, Northern Free State
Villa Siesta Guesthouse"Eiendomme in die woongebied is beslis modern en goed in stand gehou. Dit kom voor as veilige area."