Verified Reviews
Oudtshoorn
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Oudtshoorn
Rated 4.6 out of 5 based on 1685 reviews.
"Baie lekker plek om heen te gaan, ongelukkig is daar ook net soveel wat mens in Oudtshoorn kan doen."
"Oudtshoorn bied veel meer prag en interessanthede as wat ons gedink het."
"Ons dag was te kort om alles te doen wat ons wou. Moet definitief langer as 'n dag oorbly."
"Baie hartseer oor die vervalle Infanterieskool waar ek in 1974 met sóveel trots die juniorleierskursus voltooi het! 'n Kort toer deur die dorp vertoon die agteruitgang."
"Oudtshoorn per se is 'n wonderlike plek - propvol geskiedkundige bestemmings en dinge om te doen. Die enigste skokkende ervaaring was die absolute swak kwaliteit van die dorp se strate - teer is vervalle en die paaie is vol slaggate. Die munisipaliteit moet daadwerklik aandag daaraan gee, of toeriste verloor."
"Cango Caves were spectacular and Oudtshoorn has some lovely restaurants and cafés."
"Plek is pragtig, maar kan warm word, maar ag wat, wie gee nou om? Dan smaak die bier net lekkerder."
"Ons is altyd bly as ons 'n verskoning het om Oudtshoorn te besoek en maak seker dat ons met elke besoek ons kinders op 'n nuwe uitstappie neem."
"My man was in Oudtshoorn op skool. As gesin is Oudtshoorn een van ons gunsteling plekke om te besoek."