Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"Depending on your preference, I love Struisbaai for its clean beaches, safety and friendly people."
"Daar is absolute potensiaal vir Gansbaai self om ’n meer aantreklike bestemming vir toerisme te word. Op die oomblik is dit ’n toeristebestemming."
"Baie mooi dorpie met ’n rustige atmosfeer. Sal graag weer wil kom, maar dan vir 'n hele naweek!"
"'n Goed weggesteekte juweel met soveel topgehalte restaurante, kunsgalerye en snuisterywinkeltjies. Beslis 'n kom-kuier-weer-en-weer bestemming."
"Ons hou nie van Hermanus self nie maar Onrus en Vermont is heelwat stiller en lekkerder om daar te ontspan."
"Dit is 'n pragtige plek, met al die geriewe wat 'n vakansieganger benodig. Die restaurante bied uitstekende kos en diens."
"Love the area. Have visited on numerous occasions in different parts of Hermanus."
"My vrou kom oorspronklik van Hermanus af so dit was vir haar nostalgies om terug te wees en daardie deel van die wêreld. Die area het baie uitgebrei en lyk baie netjies en skoon."
"Lieflike dorpie. Naby die twee van die mooiste strande: Arniston en Struisbaai. My favourite area!"
"Die diens by restaurante is maar stadig, ons weet nie hoe gaan dit in die vakansietye nie."
"If you are looking for a break from the city rush, then this is one of the places for you, people are friendly and accommodating."
"Struisbaai has it all - beaches, fishing, good restaurants, hiking, etc. - all in a friendly atmosphere."