Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"The village itself is very picturesque. Unfortunately the only coffee shop was closed. Nature in the area is very diverse and worth exploring."
"Hermanus is ’n besonderse mooi plek. Baie rustig, baie goed om te besigtig. Ou hawe in die dop en die staproete is uniek. Die beste roomysplek. Die mense is baie vriendelik en dis ’n veilige dorp."
"Elke straat in Greyton is besonders met die mooiste huise en tuine. Aangesien die woonbuurt stil is, is 'n wandeling in die strate soggens en saans 'n hoogtepunt om die platteland eerstehands te ervaar. 'n Netwerk van stap-, draf- en bergfietsroetes in en rondom Greyton, maak dit die ideale wegbreek vir buitelug-entoesiaste. "
"The walks and views from the harbour, absolutely breathtaking! Please do take a drive when you are visiting. And there are lots of food places, clothing stores, everything you need is there!"
"Die beste swemstrand met strand wat kilometers vêr strek, pragtige staproetes deur die natuurreservaat, en lekker visvangplek van die hawe af."
"Ons het lekkerder gekuier as wat ons verwag het. Nadat die strande gesluit is, het ons ontdek hoe baie ander dinge die omgewing bied."
"Geniet die natuurskoon, rustigheid in Hermanus, asook al die winkels met kuns, boeke en dekor. Heelwat goeie eetplekke en koffiewinkels."
"Lieflike omgewing met baie om te verken. Die see se water is ook lekker warm. Strande in Struisbaar is wit en lank! Sorg vir ure se stap! Die Nasionale Park is 'n juweel."