Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"Ons het so verlief geraak op Greyton, veral gedurende die werksweek. Die voëls, pragtige tuine, perde in die strate, vriendelike mense oral in die dorp, 'n verskeidenheid van restaurante en soveel staproetes in asemrowende natuurskoon."
"Wonderlike restaurante. Ete by Rupert's Bistro word ten sterkste aanbeveel."
"No shops so we had to travel to Bredasdorp, but that was not a major inconvenience."
"Witsand betower 'n mens met pragtige rivier-en seeuitsigte. Rustige klein dorpie met gasvrye inwoners. Lekker wegbreekplekkie."
"Betty's Bay allows for a break from your day to day life and offers you a task free experience for a few days."
"Pragtige, rustige dorp met so baie om te doen! Pragtige natuurreservaat, oulike winkels en restaurante."
"Ons is mal oor Kleinmond, so uniek tussen berg en see. Die dorp is veilig, skoon en ’n droom om in rond te dwaal. Wonderlike skoon strande en lekker staproetes in die berg, vir dié wat meer fiks is."
"Gansbaai is skoon. Dit is 'n pragtige dorpie en die netheid is dadelik met aankoms opvallend. Ek het reeds Gansbaai vir vriende en familie aanbeveel."
"Skoon, netjiese dorp met pragtige geboue. Oornagstop te kort! Sou langer wou bly."
"Love Greyton! Vol karakter en die dorpie hou by sy oudtydse waardes. Die Saterdag-mark is 'n wenner."
"Ons het hier kom aftree, so ek kan Kleinmond beslis aanbeveel. Die dorp het alles wat jy nodig het."