Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"Baie goeie ligging, veral as jy die tipe persoon is wat in 'n veilige omgewing op die strand in die oggend wil stap/draf."
"Kleinmond en omgewing bied ongelooflik baie om 'n Desembervakansie onvergeetlik te maak. "
"Swellendam is 'n lieflike toeristebestemming, maar daar was net een restaurant wat Sondag teen 13:30 oop was om middagete te eet. Daar is baie toeriste wat later aankom en steeds wil eet."
"I'm so glad I chose this historic place for a vacation, it's not too far from Cape Town and easy access to everyday necessities, sight-seeing and neighbouring towns included."
"Hermanus is 'n pragtig dorpie. Rustig en baie oulike eetplekkies. Baie besig in Desember. "
"Ons was mal oor Hermanus alhoewel ons wens daar was meer kindervriendelike restaurante (veral op dae wat mens nie strand toe kan gaan nie). Die strande waar ons was, was mooi skoon asook die geriewe. "
"Witsand is nou my gunsteling vakansieplek in die land. Ek en my seun is baie erg oor visvang en dis die perfekte plek om dit te doen. Ek het reeds besluit, dis die plek waar ek eendag gaan aftree. Ek hoop hy hou sy atmosfeer as 'n vissersdorpie."
"De Kelders is a lovely little coastal town. We had lovely walks along the cliffs with loads of caves to explore. The beach is also very lovely and save for children to swim in."
"Dit was nice om 'n daggie daar deur te bring. Lekker loop daar by die ou hawe en daar so baie eetplekkies. Dis net 'n lekker plek."
De Hoop Nature Reserve, Overberg
De Hoop Collection"Jy mis werklik 'n unieke ervaring as jy nog nie by De Hoop was nie!"
"Lang ente se stap en mooi plekke om net te sit en oor die see uit te kyk. 'n Pragtige wegbreekplek."
"Voelklip is the best beach area with grass on hill and very neat public toilets."
"Saam met Struisbaai is dit 'n oorweging. Andersins is grootste aantrekkingspunt die Suidpunt tussen Indiese en Atlantiese oseane vir 'n unieke foto-geleentheid."
"Hermanus is my nommer 1 bestemming vir 'n see-vakansie regdeur die jaar en is gerieflik naby aan Kaapstad, slegs ongeveer 90 minute se ry!"
"Lekker rustig, veilige strand as jy binne vlae bly van die lewensredders, perfek vir ons gewees."