Successfully reported

Verified Reviews

Overberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg

Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.

Witsand, Overberg

Breede River Views

"Klein dorpie, vriendelike mense."

Kleinmond, Overberg

Koffie and Katel

"Wil baie graag daar gaan bly. Fantasties!"

Witsand, Overberg

Ittledoo

"Wonderlike strandjie en dorpie."

Betty's Bay, Overberg

Protea Cottage

"Betty's Bay is fantastic. We did a hike in the Kogelberg Nature Reserve which was beautiful as well."

Gansbaai, Overberg

39 Balaena Bay

"Het ons tyd by Uilenkraalmond spandeer en dit geniet."

Witsand, Overberg

Beachcomber Holiday Apartments

"Baie lekker visvangdorpie. Rustige atmosfeer, glad nie besig nie. Die dorpie se winkels is bietjie duur, so bring maar saam wat kan. Baie mooi swemstrand en uitstekend vir lang wandels."

Swellendam, Overberg

Wildebraam Berry Estate

"Lieflike dorp, netjies en skoon. "

Bredasdorp, Overberg

GlassTree B&B

"Relaxing, friendly people."

Hermanus, Overberg

176 Hermanus Beach Club

"Stunning, sal weer kom. Heerlik gerus."

Struisbaai, Overberg

Rising Wave

"Oulike plekkie."

De Kelders, Overberg

Summers Gold

"De Kelders is 'n pragtige kusdorpie naby aan Gansbaai en Uilenkraalsmond wat ideaal is vir kleuters met die lagoon. Dis ook naby Hermanus en Stanford met baie besienswaardighede!"

Franskraal, Overberg

Perriwinkle Self-catering Accommodation

"Heerlik rustig, in die sin dat dit nie oor-gekommersialiseer is nie."

Struisbaai, Overberg

Suid-Oos, Noord-Wes

"The best holiday destination in my opinion."

Hermanus, Overberg

Fudge Guest Cottage

"Dit is die ideale plek vir 'n vakansie. "

Sand Bay, Overberg

Huis Ludwijk

"Very beautiful area. Perfect location for a holiday."

Bredasdorp, Overberg

Middeldam Farm House

"Goeie parkrun. Netjiese dorp. "

Stanford, Overberg

Ou Rietdak

"Loved wandering around Stanford."

Hermanus, Overberg

Whale View 223

"Ons sal baie graag weer wil vakansie hou in Hermanus. Ons het dit as 'n gesin baie geniet."

Swellendam, Overberg

Eenuurkop Guest Farm

"Die argitektuur, natuurskoon en skoon strate is uniek."

Overberg

Nacht Wacht Self catering

"It's the best place on earth to be in summer!"

Hermanus, Overberg

205A Bayview

"Wonderlike bestemming vir buitelewe mens. Asemrowend mooi en alle geriewe is daar."

Hermanus, Overberg

28 Beach Club

"Hermanus is beautiful but would never stay at the Beach Club."

Franskraal, Overberg

Onze Rus

"Dis rustig vir die mense wat van rustigheid hou. Dis heerlik om strandlangs te kan stap en die natuur te kan geniet. Jy kan ver stap langs die strand en seekus. Baie vriendelike mense."

De Kelders, Overberg

The Oystercatcher Holiday House

"Baie mooi en ongelooflike natuurskoon."

Struisbaai, Overberg

Suid-Oos, Noord-Wes

"Ongelooflike plek. As jy wil by die see vakansie hou is dit definitief jou plek. Ons is weer Desember op Struisbaai. Als om te koop is daar met lekker restaurante en natuurlike die Sea Shack met die varste vis en kalamari. Ongelooflik."

Betty's Bay, Overberg

De Kraal 2614

"Fantastiese bestemming! "

De Kelders, Overberg

Rest a While

"De Kelders is net die regte plek om jou weer te verfris."

Greyton, Overberg

Greyt House Self-catering

"Die Saterdag mark is 'n hoogtepunt en die wandelpaaie en swempoele is 'n belewenis."

Fisherhaven, Overberg

Lighthouse

"Please try to keep it so peaceful. It's a beautiful and unspoilt place."

Bot River, Overberg

Swan Gables

"Het alles wat basies nodig is."

Page
Page 251 - Showing 7501 to 7530