Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"Ek ken Hermanus en dit is altyd een van die beste plekke om te kuier en te besoek."
"Die mooi straatnaambordjies en oulike wandelroete voor ons oornagplek het ons beïndruk. Die walvis wat ons van die ontbyttafel kon sien was 'n bonus!"
"Ek bly in Hermanus, dus sal en almal uitnooi om Hermanus en omgewing te besoek. Ons het by Hermanus staproetes, bergfietsroetes, wynplase en baie meer en natuurlik die walvisse en wonderlike koffiewinkels! Hermanus is net so duskant die hemel - Overberg is die beste plek om te besoek! Kom kuier!"
"Greyton is 'n pragtige stil en rustige dorpie waar mens lui lui deur die strate kan wandel en lekker gesels, eet en kuier! "
"A beautiful town filled with history and warm, friendly people. A tranquil and serene town."
"As jy hou van 'n rustige omgewing is dit die regte plek. Daar is geen winkelsentrums naby nie en jy moet deur ry Gansbaai toe (37km) vir jou inkopies. Daar is wel 'n winkel wat jou van jou daaglikse benodighede kan voorsien. Strande is skoon en veilig en die mense is baie vriendelik. "
"Ek het voorheen permanent in Hermanus gewoon, en na 6 jaar die eerste keer weer voet in Hermanus gesit. Op een of ander manier het die mense van Hermanus dit reggekry om die dorpie te laat vooruitgaan sonder om die uniekheid en "kleindorpie gevoel" van Hermanus skade aan te doen. Hermanus is my eerste vakansie opsie bo enige ander plek."
"Kleinmond is vir ons 'n topbestemming. Mens het nog die gevoel van klein dorpie by die see. Verkeer is minimaal...en die hawe bied lekker kuierplek. Kinders geniet die strandmeer bydie hoofstrand en mens gaan kruip weg ir die wind by Palmiet, waar jy kan swem...roei...braai en die wind los jou uit! Walvisse gesien op ons trippie in Oktober..."
"Whalewatching, whalewatching, whalewatching! The stories are true, you see them everywhere in the ocean. Not just 1, but 10-20 per day!"
"Very friendly people who greet when passing on our walks through the town. Really loved the atmosphere and the beach and the whole setting. A suggestion - when a booking is made then the house should be opened up to air beforehand, and the fridge put on - when we arrived the house had a very strong musty smell, and the fridge took a while to cool. Everything in the house is what you need for a getaway. Please pass on a thank you to the owners for allowing us to invade their space and enjoy our weekend. Much appreciated."