Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"Was ons eerste besoek aan Greyton, maar vir seker nie die laaste nie. Heerlike restaurante! Die OK is klein maar het genoeg voorraad, net sekere produkte was verskriklik duur. Ons het alles gelove van ons ingery het by die dorp, deur die grond straatjies, die wilde perde tot ons weer uitgery het. Ons het egter net 'n probleem gehad met die auto banke - loadshedding, stel dus voor besoekers neem genoeg kontant saam vir as jy iets kontant wil betaal."
"Dis 'n lekker dorpie met vriendelike mense, groet jou en gesels. Daar was lekker weer en ons het die plek plat gestap."
"Just shops that's far, but if you want alone time with your loved ones this place is the best choice and in nature!"
"Ongelooflike bestemming met Hermanus, Kleinmond net om die draai. Met verskeie wynroetes en die pragtige see is dit absoluut die moeite werd om in die overberg te kom kuier."
"Hermanus has been my happy place since my childhood so at any time I need a break we usually tend to gravitate there."
"Ons het die Grace & Merci restaurant besoek en dit was fantasties. Miss Ruby is 'n legende en die markie was lieflik."
"'n Buitelander sal die view baie geniet en oorgenoeg waarde vir hulle geld kry!"
"Beste restaurante en atmosfeer. Wynroetes was 'n belewenis. Loop op die strand was ongelooflik mooi en die walvisse was lekker om te sien."
"We used it as a location to be close to Hermanus and surrounding areas. Kleinmond itself does not have much activities/restaurants."
"Bettysbaai het ons verwagtinge oortref. Ons het 'n 15 km sirkel roete gestap om die area strandlangs te verken tot by Stoney Point. Die mere was 'n wonderlike ontdekking, die varswaterstrome wat in die see mond omring deur die grootste diversiteit van fynbos, plante en veldblommetjies langs die see het ons betower."