Verified Reviews
Paarl
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paarl
Rated 4.7 out of 5 based on 810 reviews.
"Die Paarl bly maar net die allermooiste Bolandse dorp! 'n Moet om te besoek as jy nog nooit daar was nie!"
"Paarl word regtig onderskat as toeristebestemming. Daar is soveel om te doen en te sien en die plekkies is lekker versteek en weg van die geraas van die sentrale sake-area, maar ook naby genoeg vir 'n vinnige inkopie of so. Die Paarl het iets van alles en is dus 'n slapende reus."
"Die Paarl het ons verras! Sulke mooi plekkies om te besoek! Tea under the trees was ongelooflik! Ons sal beslis weer teruggaan soontoe."
"Baie lekker plek waar 'n mens rustig met jou familie goed kan gaan doen soos taalmonument, leeukamp, ens. - baie om te doen en lekker restaurante."