Verified Reviews
Parow
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Parow
Rated 4.4 out of 5 based on 118 reviews.
"Ek het in Parow grootgeword en het 'n plek naby die snelweg gesoek wat meer sentraal is, maklik bereikbaar vanaf die snelweg. Hierdie plek het vir my aan al die eienskappe voldoen. Die omgewing is stil en netjies."
"Ek is self 'n Kapenaar en ken die area goed. Sal more teruggaan Kaap toe as dit vir my bestem is. Daar is soveel te doen in 'n radius van 50 km dat 'n mens nie als in 'n naweek kan doen nie."
"Mooi deel van Kaap, baie sentraal as basis om Kaap te verken, met groot winkelsentrums en hospitale naby. Maklike toegangsroetes om vinnig enige deel van Kaap te bereik. "
"Welgelegen is close to the N1, next to Bellville and easy access to N1 City and Century City. Not far from Cape Town either. "
"Die grootste voordeel van Parow is dat dit baie sentraal geleë is. Ons het veilig gevoel en die straat waar Conference B&B geleë is was stil in die nag."
"Smithland is naby genoeg aan die N1 om dit toeganklik tot toerisme plekke te maak."
"A noisy area with constant incoming and outgoing aeroplanes passing overhead."
"Persoonlik dink ek Parow is baie sentraal geleë, binne bereik van alles."