Verified Reviews
Paternoster
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paternoster
Rated 4.6 out of 5 based on 2296 reviews.
"Paternoster is so peaceful and the perfect spot for a just-married honeymoon couple. "
"Beach was littered but worse was the a confrontation by local youths with dogs on the beach as we were leaving. Left a really bad taste on a nice weekend. If we had another night we might have left as my wife was quite shaken by it and felt unsafe. Didn't see any law enforcement."
"Kan iemand in die omgewing nie begin met n opruimings projek nie. Dit lyk sleg vanaf die Paternoster Hotel. Betrek klein kinders en leer hulle oor 'n skoon omgewing. Vergoed hulle met ietsie kleins vir elke sak rommel wat hulle optel, en herwinbare rommel. Die Waterfront is regtig baie oulik en ek dink toeriste sal dit interessant vind. Die kuns wat uitgestal word is baie mooi."
"Wow, what a gem of a place, so beautiful, peaceful and quiet. Ideal for a relaxing, soulful getaway."
"Great place, beautiful scenery but the crayfish and shell sellers are aggressive and often try intimidate tourists."
"Ongelooflike mooi plek, alle winkels en benodighede is met loopafstand bekombaar. Sal beslis weer teruggaan."
"Dis 'n perfekte plek om te gan rus, as jy wel iets wil gaan doen is daar nie veel van te kies nie."
"Grown substantially. Thankfully they are trying to control the building work to try and retain some of the original character - good luck on this one as the immigrants from the hinterland wouldn't worry!"
"It was a bucket list item to stay over in Paternoster, however, was disappointed that the crayfish were not available except for the street vendors but this was my decision. I was happy with my stay."
"Kinders wat in strate smous word problematies, maak mens ongemaklik om te stap en inkopies te doen. Verder was alles fantasties!"
"Ongeag die kriminele faksie, sal ek weer teruggaan. Gelukkig is daar meer as genoeg inliging in die eenheid beskikbaar om jou waarsku, as ook genoeg inligting oor waar jy wettig seekosse kan koop."
"Nie veel om te doen nie maar 'n heerlike rustige verblyf as dit al is wat jy wil doen en pragtige strande om te stap."
"Paternoster is 'n pragtige dorpie, vir ons as gesin was die stilte en die mooi wit huisies die hoogtepunt van ons lekker vakansie. Ons sien uit na n volgende keer."
"Great place to unwind, take long walks on the beach, browse through quaint shops, eat delicious food and have wonderful entertainment at the Koelkamer."
"Eerste besoek aan Paternoster. Ons het die kleindorp gevoel baie geniet. Sal moeite doen om die klein juweeltjie weer te besoek."