Verified Reviews
Paternoster
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paternoster
Rated 4.6 out of 5 based on 2296 reviews.
"Heerlike vakansieplek, netjies en skoon. Interessante nuwe restaurante (party is deksels duur) en die omliggende areas het ook baie uitgebrei. Rus vir mens se siel."
"Great plekke vir 'n dag of 2 met nice winkeltjies, jammer oor Covid nie alles altyd oop nie."
"Nice little town but overpriced. And the the constant badgering of locals trying to sell something is very much annoying."
"Lieflike dorpie, vriendelike mense, beste pizza by Blikkies in die land. Net bekommerd oor veiligheid. Mense het baie sekuriteitsmaatreëls in plek laat mens wonder hoekom."
"Great ambience. Not over commercialised. Still has a soul. Development has not killed the charm I remember from my youth."
"Ai, ons sal Paternoster graag ons tuisdorpie wil maak. Hou van die stilte en die natuurlike omgewing."
"Paternoster is 'n goed geleë dorpie langs die Weskus om die res van die Weskus te verken. Verskeie restaurante om elke smaak te bevredig. Die nuwe Paternoster waterfront is 'n goeie toevoeging tot die toerismebedryf. Maak tyd om E-bikes te ry en op die rustige waters in die baai met 'n kayak te ontspan."