Successfully reported

Verified Reviews

Paternoster

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paternoster

Rated 4.6 out of 5 based on 2296 reviews.

Paternoster

Dune Ridge Main House

"Baie mooi area, maar smouse is ’n groot probleem. Ook baie vuil strate met rommel wat op die strand en voor restaurante lê. Ek vermoed dat diefstal 'n probleem kan wees en sal nie alleen langs die strand gaan stap nie."

Paternoster

Gilcrest Place Guest House

"Baie lekker plek met vriendelike mense."

Paternoster

Bahia

"My gunsteling plek om weg te breek. Verkies enige tyd akkomodasie in Die Kom area."

Paternoster

Gonana Collection

"Paternoster is a tranquil area with wonderful scenery."

Paternoster

Tjokka

"Dit is die perfekte plek as jy rustigheid soek."

Paternoster

Ahoy Cottage 4

"Not much to do into the area."

Paternoster

D.V. Engelhijs

"Wat ’n droom plek om by rustig te wees."

Paternoster

Dis Beau-tie-ful

"Paternoster is a great place. Been there many a time with many pleasant memories."

Paternoster

Friend's Goodwill Loft

"Dit was die eerste keer dat ons ’n naweek in Paternoster deurgebring het en is nou absoluut verlief op die dorpie. Outentieke Weskus gasvryheid op sy beste! "

Paternoster

Oom Dana se Huis

"Lekker seafood at Paternoster."

Paternoster

Oom Dana se Huis

"Heerlike eetplekke, lekker vir naweek kuier!"

Paternoster

Dune Ridge Main House

"Most beautiful and peaceful getaway, but expect some wind."

Paternoster

Bo-Bakkies

"Glad nie meer wat dit was nie."

Paternoster

Strandlopertjie

"Baie mooi dorpie wat gerus besoek kan word."

Paternoster

Ancora

"Hoogs aanbeveel vir ’n perfekte wegbreek of vakansie."

Paternoster

Azzuro

"Pragtige dorp."

Paternoster

Dis Beau-tie-ful

"Pragtige, rustige dorpie! Vriendelike mense!"

Paternoster

Malgassie

"Paternoster is 'n pragtige, skoon kusdorpie met vriendelike inwoners ek oulike eetplekke."

Paternoster

Beachcomber

"Love die plek, ek sal weer en weer en weer kom."

Paternoster

Sandals

"Paternoster is a really beautiful town. Beautiful views and restaurants."

Paternoster

D.V. Engelhijs

"Mooi, skoon, rustig en baie restaurante om uit te kies om te gaan eet."

Paternoster

Malmok

"Paternoster is 'n juweel. Ongerep en opvallend skoon. Die restaurante is egter ongelooflik duur."

Paternoster

Kapokbossie

"Ongelukkig is daar soos in baie ander vakansiedorpe swak elemente wat jou verblyf kan benadeel, asook Covid."

Paternoster

Soli Deo Gloria - Penthouse

"Dit is 'n fantastiese plek vir rus vir jou siel!"

Paternoster

Malmok

"Baie oulike vissersdorpie met 'n unieke atmosfeer."

Paternoster

Paternoster's De Oude Muragie

"Het ‘n Griekse eiland-gevoel!"

Paternoster

Bo Sig

"Paternoster is beautiful, with nice restaurants, great beaches and real small coastal town feel."

Paternoster

Dreamcatcher Mint

"Lieflike plek. Sal definitief weer besoek."

Paternoster

Tolbos

"Baie goeie plek om te ontspan."

Paternoster

Strandlopertjie

"Dit is ‘n bekoorlike dorpie en dit laat jou voel of jy op ‘n eiland is. Die verhoudinge tussen die mensies in die dorp en hul interaksie met buitestaanders is warm en kosbaar. Ons was dankbaar oor die visplekkkie op die strand waar die visserbote in en uitgaan, en Blikkies pizza. Hul maak uiteet meer bekostigbaar vir Suid Afrikaners en hul kos en diens is puik. Ons sal definitief weer teruggaan Paternoster toe. Wat ‘n kosbare kusdorpie."

Page
Page 35 - Showing 1021 to 1050