Successfully reported

Verified Reviews

Paternoster

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paternoster

Rated 4.6 out of 5 based on 2296 reviews.

Paternoster

Vasbyt

"Lekker om daar te ontspan. Genoeg eetplekkies en interessante winkeltjies. Die kunsmuseum is 'n wenner."

Paternoster

Dreamcatcher Mint

"Plek is klein, maar goed vir wegbreek ruskans. Mense is vriendelik."

Paternoster

Paternoster's De Oude Muragie

"Heerlike rustige dorpie."

Paternoster

Aloha 3

"Wonderful place to stay especially in summertime."

Paternoster

Moschel

"Lekkerste oesters en sushi by De Seekat restaurant geëet."

Paternoster

TumbleInn

"Ons sal die Noisy Oyster-restaurant aanbeveel vir aandete waar ons 'n fantastiese pork belly geëet het asook die Seekombuis vir middagete."

Paternoster

De Linden Boutique Guest House

"So beautiful clean and the beach and our walks were amazing. Will definitely holiday in Paternoster again."

Paternoster

Mental Floss

"Pragtig en rustig om daar vakansie te hou."

Paternoster

Sea Castle 2

"Lieflike vakansiedorpie met die oulikste plekke/winkels. Oep ve Koep is 'n moet."

Paternoster

A'la Mossel 1

"Safe area and beautiful beach."

Paternoster

Seeperdjie

"Excellent meal and hospitality at Blue Benguela."

Paternoster

Dreamcatcher Mint

"Dit was effe steurend van die hoeveelheid mense wat bedel en goed aan jou wou afsmeer sodra mens uit die kar klim of sit en eet by 'n restaurant. Daar is die oulikste eetplekke met die heerlikste kosse."

Paternoster

Paters Nessie

"Droom vakansieplek."

Paternoster

Potters Rest Studio 1

"Goeie basis om die Weskus te verken. Die restaurante is ook baie goed."

Paternoster

Aloha 3

"Ons was teleurgesteld in die restaurante se spyskaarte wat nie regtig vars seekos bedien het nie."

Paternoster

Asteroidea

"Ons is verlief op Paternoster. Ek het in die weskus groot geword en dit bring my terug na my kinderdae."

Paternoster

Carpe Diem

"Paternoster one of the most beautiful places in the Western Cape, the views, the sounds the accommodation is just amazing."

Paternoster

Marlyn and Dolfyn Self-catering

"Ons was verwittig van inbrake in Paternoster te Loeriesfontein deur 'n gereelde besoeker/werker daar."

Paternoster

Sandals

"Pragtige plek."

Paternoster

Linhof Boutique Guest House

"Baie kommersieel oor naweke, ouwêreldse rustigheid in die week. Uitstekende, interessante restaurante."

Paternoster

Malmok

"Pragtige wonderlike bestemming."

Paternoster

Tjokka

"Sal baie mense aanbeveel om daarheen te gaan, rustige atmosfeer."

Paternoster

Tietiesdraai

"Beautiful destination with some lovely restaurants."

Paternoster

Beachcomber

"Weskus op sy beste. "

Paternoster

Twalap

"Die mense is super vriendelik en of dit nou reën of die son skyn, is die plek is pragtig!"

Paternoster

Kommetjie

"Paternoster is ‘n fantastiese bestemming! Daar is so baie om te doen, met Tietiesbaai net om die draai. Vele restaurante om van te kies en die mooiste sundowner-bestemming. "

Paternoster

Dunesberry

"Love it! Our happy place! We most definitely return!"

Paternoster

Dankbaar

"Stunning sielswegbreekbestemming! Sien julle weer binnekort. "

Paternoster

Sugar Shack

"Pragtige Weskus-dorpie vol karakter."

Paternoster

Seekat on Malmok

"Sal weer in Paternoster-kuier. "

Page
Page 39 - Showing 1141 to 1170