Verified Reviews
Pennington
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Pennington
Rated 4.6 out of 5 based on 169 reviews.
"Pennington self is nie n goeie vakansiebestemming nie maar die omliggende gebiede soos Rocky Bay en Scottburgh maak dit nog steeds Pennington4u die moeite werd as akkommodasie te gebruik. Omrede van daar af kan jy rondry."
"Pragtige ligging. Mooiste klein still dorpie, oulike supermark. So lekker hoofstrand, pragtige strand."
"Pennington is 'n asemrowende plek waarna ek altyd sal terugkeer. Die branders wat snags teen die rotse breek en 'n mens aan die slaap sus, is kosteloos."
"Baie skoon en rustige area! Sal aanbeveel vir gesinne wat weg wil kom van die geraas van 'n stad."
"Baie mooi plek en sal definitief teruggaan. Relatief rustig nog in vergelyking met ander kusdorpe."
"The only problem is that there are no taxis to Scottburg Mall after nine o'clock in the morning until in the afternoon."
"Pennington is werklik 'n puik bestemming en die ligging so na aan die see is wonderlik."
"The restaurants around were not that great. But otherwise it's a lovey place to relax with the family."
"Pennington is 'n pragtige, rustige kusdorpie wat dit moontik maak om te volle te ontspan en rustig te wees."
"Stunning area, actually quite a bit to do. Pretty little village! Friendly people and convenience all over."
"We have just missed the rush of New Year and our stay was great, convenient and everything was within walking distance."
"Umdoni Park Golf Club is 'n juweel. Dit is regtig die moeite werd om te speel en die restaurant se kos is heerlik. Daar is iets vir elkeen op die spyskaart."
"Uitstekende bestemming vir gholfspelers. Umdoni Park is 'n fantastiese baan met 'n uitstekende restaurant. Dan is daar boonop 'n tweede gholfbaan, naamlik Selborne, beskikbaar."