Verified Reviews
Pinelands
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Pinelands
Rated 4.5 out of 5 based on 35 reviews.
"Verskeie oornagplekke is beskikbaar in die stil woonbuurt. Sentraal geleë en naby aan die hoofweg en lughawe."
"Baie sentraal ten opsigte van groter stadsgebied. Nie veel toerisme-besienswaardighede nie."
"Pinelands is ideaal geleë. Nie ver van besienswaardighede nie. Vinnig by lughawe, V&A Waterfront, Tafelberg."
"Always loved the architecture of Pinelands’ houses, and tree lined streets."
"Pinelands is 'n boomryke, stil buurt wat sentraal geleë is in die Suidelike Woonbuurte van Kaapstad. Sal nie huiwer om weer in die area te bly nie."
"Dit is baie sentraal so mens kan maklik van daar af na al die plekke ry. Naby aan die stad en al die lekker kuierplekke. "
"Too little shops or malls for shopping. Also no site seeing places in the area for people without transport."
"Pinelands is sentraal tot alles geleë, maar bied nie 'n see-aansig nie. Daar is 'n winkelsentrum binne loopafstand van the Chocolate House met 'n baie lekker seekos-restaurant. Die nabygeleë Hog Restaurant is 'n MOET met ongelooflik lekker 'pork belly'. Met spitstyd is dit net baie moeilik om op Forrester Drive in te draai."
"No bottle store as it is a dry suburb but otherwise no complaints! It is very convenient for patients / visitors to the Vincent Pallotti Hospital."