Verified Reviews
Polokwane
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Polokwane
Rated 4 out of 5 based on 138 reviews.
"We were just passing through so can't really rate Polokwane, but we did eat supper at Dros and that was great value for money."
"Polokwane is 'n besige plek maar daar is areas wat voel of jy in die bosveld bly."
"Dit is ideaal as jy 'n nag moet bly, maar ek sal nie sommer weer daar gaan bly as ek 'n keuse het nie."
"Asemrowende natuurskoon. Wat 'n belewenis. Ook verbasend goedkoop vir buite-seisoen toeriste. Mense is gaaf en vriendelik, en Afrikaans is orals."
"Lekker wegbreekplek, maar min om te doen vir die tieners, aangesien die Polokwane se Uni-Park se paaie nie toegangbaar was vir ons nie. "
"Baie Industriële gevoel, so ek sal dit nie as 'n toeriste-aantreklikheid aanbeveel nie."
"Polokwane is basies 'n deurgangsroete na baie ander bestemmings en is sowat halfpad van Gauteng na die KNP wat dit 'n gewilde oorblyplekmaak. Daar is nie werklik veel toeristebesienswaardighede in Polokwane self nie."
"Mens kry daar alles wat jy nodig het in die winkels. Lekker plek om van die platteland af te kom en al jou benodigdhede te kry."